Hierdie eiendom is 'n uitstekende belegging, goeie ligging naby skole besighede en hoofwee.
Pragtige netjiese 2 slaapkamers wat noord front met baie ingeboude kaste, sowel as 'n studeerkamer, wat kan dien as 'n derde slaapkamer. 2 Ruim en ligte leef areas. Kombuis dra by tot die karakter van die eiendom met sy solide houtkaste wat voorsiening maak vir al jou wasgeriewe. Ruim gevestigde agter- en voortuin skep 'n rustige atmosfeer. Goed versorgde swembad in die kompleks.
ONGELUKKIG: GEEN TROETEDIERE
+27 (0)82 953 7120
+27 (0)86 177 8877
whatsapp agent
johann@kpsgardenroute...
johann@kpsgardenroute.co.za
View all agent properties